[Koor]
Kyk hie uh jy dingis
Jy moet watch vir daai mooi kinders
Sy soek net klere wat gelabel is
Sy’s dangerous my bru is high maintenance
She wanna live it up ey
So klomp geld is ‘n must have
Kry maar ‘n kind wat jou sak match
Want [?] sal jou plat badge
[Vers 1]
Kom hie my bru laat ek jou game ga
Want kyk ‘n gear is nes daai wiele wat jy ry da
Jy kan hom koop is fine daai’s ok ja
Maar die vraag is kan jy dit maintain bra
Van ‘n baie ouens like nie service nie
En van cheap parts kry jy nie service nie
Coz this is deep bra you need to listen hie
Moeti wonder hoekom sy nie so inlove is nie
As jy haar uit vat vir KFC wraps
Ini drive through kyk sy klaar wies next
Want kinders het ‘n waiting list man daai’s facts
Want een man se flop is ‘n ander man se gap
Hoor hie chaps wuh relax hou op jaag
Jy moet patient is
Want baie ouens smaak die mooi kinders
Los jy haar vandag bra she won’t vang ‘n pain for this
Want more is sy weer in ‘n nuwe relationship
En daai’s facts

Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.