Elke woord wat ek sê skryf my verhaal
En oor jare van nou sal ek dit weer kom haal
Om te lees soos 'n storie, die storie van my

Elke hartklop-asem binne my
Moet 'n rede hê want dit gaan gou verby
Kan nie langer wag nie, dis my begin

Ek maak nou my drome waar
Ek maak nou my drome waar

Die tyd van my lewe, dis nou
Elke oomblik, sekonde om te onthou
Ek is jonk, ek is vry ek wil lewe
Ek wil wees wie ek is sonder vrees
Ek wil eendag sê ek was daar gewees
Ja die tyd van my lewe dis nou

Gister is weg ek sal dit nooit terug kry
En môre bly onbekend vir my
Wat ek het is net vandag, net vandag

Wil die beste maak van hier en nou
Wil my drome styf in my hande hou
Het 'n beurt gekry, dis my begin
Comments (0)
The minimum comment length is 50 characters.
Information
There are no comments yet. You can be the first!
Login Register
Log into your account
And gain new opportunities
Forgot your password?